40 Troye Street, Sunnyside, 0132 +27 (0) 12 341 0416
info@residentia.co.za

Residentia Bethulie Se Kreatiewe Kok Stof 22 Ander Uit

Antoinette Griessel (38), voedseldiensbestuurder van Residentia Bethulie, is aangewys as die algehele wenner van die Residentia Mastercook 2018 Bootcamp wat onlangs by Mooi Hawens in Winkelspruit gehou is. Altesaam 22 voedseldiensbestuurders, toesighouers en kokke van 14 Residentia-skemas van oor die land heen, het vanjaar van Pretoria, Krugersdorp, Roodepoort, Nylstroom, Bethal, Rustenburg, Frankfort, Bethlehem, Kroonstad, Bellville,…

Read More >